Translate

Monday, July 9, 2018

Lees mense nog deesdae...

Terwyl ek begin met die nuwe seisoen van adulthood  wonder ek...lees mense nog boeke? Lees hulle stories waarin jy jou verloor?

Lees mense nog kortverhale of boeke wat jou hoendervleis gee? Of het mense net vergeet hoe om te ontsnap van alledaagse lewe?

Dis 'n baie sad en true reality..

Laat my toe om jou weg te voer..na of 'n plaas of 'n besige stadslewe wat nooit ophou.

Laat my toe om stories te vertel wat die innerlike karakter uitbring en jou op 'n avontuur vat ..

Nina se stories,
Vertel jou stories

No comments:

Post a Comment